![]() |
|
|
![]()
|
7461. Beraders kry toekennings - 2008-08-07 DAAR is hierdie maand groot opgewondenheid by Goeie Hoop Sielkundige Diens in die Paarl. By ’n luisterryke geleentheid in Kaapstad is dié gemeenskapsorganisasie aangewys as die naaswenner van die Community Builder of the Year in die Wes-Kaap. ![]()
SEKURITEITSBEAMPTES moes Saterdag ongeveer 1000 angstige toeskouers by Faurestraat-stadion wegwys na nét onder 25 000 ondersteuners reeds ’n plekkie gevind het in die stampvol stadion vir die interskolewedstryd tussen Hoër Jongenskool en Hoërskool Gimnasium. ![]()
DIE Wellington Rapportryers nooi inwoners en instansies uit om voorstelle te maak vir Wellingtonner van die Jaar 2008. ![]()
THE lecture series presented annually by die Drakenstein Heritage Foundation at the Hout Street art gallery in Paarl, starts today. ![]()
DIE Persië tot Paarl Fees vind plaas op 16 Augustus by die Nederburg wynlandgoed. ![]()
"GRYP elke geleentheid aan wat op jou pad kom”. Dit was die boodskap aan gaste wat die middagtee vir dames ter viering van Vrouemaand op Sondag 3 Augustus by Cotton’s Corner in die Paarl bygewoon het. ![]()
VROUEDAG word Saterdag van 10:00 gevier met ’n interkerklike dag vir vroue van Wellington en Newton by die VGK Bergrivier. ![]()
VIER vroue betrokke by die plaaslike wynbedryf span saam met die organiseerders van vanjaar se Cultivaria fees om die Cultivaria-beursfonds ’n aansienlike hupstoot te gee. ![]()
DO you need support with the care of someone with dementia? ![]()
SO, you’re a smoker and you want to improve your health. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|