![]() |
|
|
![]()
|
10861. Boishaai troef Gimnasium - 2008-03-06 DIE twee aartsvyande van die Paarl, Hoër Jongenskool en Hoërskool Gimnasium, het Saterdag swaarde gekruis op Gim se velde tydens die interskole-krieketkragmeting.
ATLETE van die Paarl het oudergewoonte die naweek weer goed gevaar tydens die Bolandse junior kampioenskapsbyeenkoms op Daljosafat.
PAARL BOISHAAI’S seven-a- side hockey fun day will take place on Saturday 8 March on the hockey fields in front of the school.
DIE oewers van die Bergrivier is besig om te verval in ’n vullishoop. Nie net is die oewers al ’n geruime tyd lank berug vir bosslapers wat die gebied vervuil nie, maar nou word dit ook as ’n stortingsterrein gebruik.
PAARL se eerste krieketspan het die naweek seker gemaak dat hy eerste eindig in Afdeling 2 van die 45-boul- beurtkompetisie deur met Bergrivier af te reken.
DRAKENSTEIN is voorwaar ’n plek waar mens kan sê die partytjie stop nooit.
PAARL RUGBYKLUB vier vanjaar sy 125ste bestaansjaar en het verskeie hoogtepunte wat die maand gaan plaasvind.
WIL jy ’n asemrowende uitsig vanaf The Towers beleef?
SATERDAG het Paarl-Oos Krieketklub sy verwoestende vorm hervat deur lag-lag met Worcester af te reken op New Orleans.
DIE toestand van die Champagnestraat begraafplaas op Wellington wek kommer.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|