![]() |
|
|
![]()
|
12031. Teach your children well - 2007-10-04 THE Franschhoek SPCA ensured that 244 dogs were sterilised last week during a highly successful community project.
OP 10 Oktober is dit Internasionale Geestesgesondheidsdag. Sereno Kliniek is ‘n privaatpsigiatrie-kliniek in die Paarl wat veg vir die bekamping van die stigma wat aan psigiatrie gekoppel word.
THE annual Drakenstein Hospice Spring Walk will be held on Saturday 27 October and starts at Paarl Rugby Club.
DIE Paarl Muurbalklub het die afgelope naweek gasheer gespeel vir die Gray’s Junior Ope Toernooi waar van die land se top spelers in aksie was.
DIE eerste Twintig20 krieketwedstryde van die seisoen het verlede Sondag by Boland-park plaasgevind waar vier klubspanne (twee WP en twee Boland) teen mekaar kragte gemeet het.
DIE rugbyklubs van Young Peoples (Tiere) en Lower Paarl (Blues) het Saterdag koppe gestamp tydens hul jaarlikse derby by Daljosafat-stadion.
DIE Watergarden-projek, met ’n naskool-sentrum in Klapmuts, het onlangs hul Kweekhuis hulpbronsentrum bekend gestel by die sportklubhuis in Adamstraat.
LAST weekend Paarl Cricket Club was involved in two pre-season clashes against Greenpoint Tech and Rivertonians.
DIE Ligstraal Skool bied ’n vrouetee aan op Saterdag 13 Oktober vanaf 09:00 tot 13:00 te Amstelhof Primêre Skool.
DIE Young Peoples Krieketklub (Tiere) het verlede Saterdag 'n teleurstellende vertoning gelewer nadat hulle met drie paaltjies teen Glamorgan by Daljosafat-stadion verloor het.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|