![]() |
|
|
![]()
|
1271. Eerste o.19 Paasfees-rugby op Boland-stadion - 2011-04-14 DIE Boland Rugby-unie bied vanaf Donderdag 21 April tot Maandag 25 April vir die eerste keer in sy geskiedenis 地 o.19 Paasfees-rugbytoernooi aan op die Boland-stadion op Wellington.
LOCAL singer Sydwell Beziek is teaming up with Peter Cellars to host a new and exciting talent search competition in the Drakenstein district.
VINTAGE IDEES in en Incanda meubels hou 地 mark by die Simondium Country Lodge vanaf 29 April tot 2 Mei.
DIE eerste rugbyspan van Pniel Villagers het 地 goeie oorwinning van 24-20 in 地 wegwedstryd oor Kuilsrivier behaal.
THE Drakenstein Heritage Foundation will undertake a heritage outing through Paarl on Saturday to visit two private heritage homes (the fee is R25).
* Ontbyt. Die VGK Huguenot bied 地 ontbyt met die Springbokafrigter Peter de Villiers as spreker op Saterdag 16 April om 08:00 in die Strauss-saal aan. Die tema is W靡eldbeker 2011.
VERSKEIE Paarlse baanfietsryers het tydens die Wes-Kaapse kampioenskappe wat die afgelope naweek in Bellville aangebied is, goeie rekenskap van hulself gegee.
BLUE STARS VAAR GOED Blue Stars United van Klapmuts het sover in hul nuwe liga (Westelike Provinsie Divisie 2) goeie rekenskap van hulself gegee.
KRIEKET * Paarl-Oos Krieketklub se prysuitdelingsfunksie vind plaas op 6 Mei (19:00) by die Bolandpark-stadion.
DIE nuwe bestuur van Drakenstein Edu-krieketklub vir die 2011/2012 seisoen is onlangs aangewys.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|