![]() |
|
|
![]()
|
14731. Proe wyn en olywe - 2006-10-26 KOS- en wynliefhebbers word uitgenooi na ’n olyf- en wynproe in die Laborie wynproelokaal van vandag tot Sondag.
DIE NG Kerk Simondium hou Saterdag by die Groot Drakenstein Games Club op die R45 ’n dag met pret vir die hele gesin.
DIE hoofmeisie van ’n plaaslike laerskool het so pas verneem dat sy ’n vyfjaar-studiebeurs gewen het by die Fidentia SA Jeugkoor.
CHRISTMAS 2006. This will be the first year the Rotary Club of Drakenstein joins other Rotary Clubs throughout the world with the very successful ‘Rotary Tree of Joy’ project.
’n PRETSTAP word op Saterdag 11 November deur Ligstraal Skool vir Gestremdes en Magnolia Primêr aangebied.
ATLETE van Paarl Gimnasium het onlangs skoonskip gemaak by die jaarlikse interskole en Top 10 atletiekbyeenkomste.
DIE eerste krieketspan van Hoër Jongenskool Paarl het Saterdag vir Hoërskool Strand oortuigend met nege paaltjies geklop.
DRAKENSTEIN Hospice renders supportive services to patients (and their families) who have been diagnosed with a life threatening illness.
DIE Boland Bonsai Kai, wat entoesiasties deelgeneem het aan die onlangse Afrika Bonsai-konferensie in die Waterfront, kom Saterdag weer bymekaar waartydens die suksesse van die geleentheid en die Bolanders se deelname daaraan bespreek sal word.
’n PRETSTAP oor sowat 3km word op Saterdag 18 November in Suider-Paarl aangebied as fondsinsameling vir die DBV.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|