![]() |
|
|
![]()
|
15261. Karetekas oes medaljes - 2006-08-24 LEDE van die Hayashi-Ha Karateklub in die Paarl het puik vertoon tydens die SA Junior en Kadet Alle Style Karatekampioenskap wat onlangs gehou is.
IN ’n klipharde wedstryd op die Boy Louw-veld het Paarl Rugbyklub Saterdag vir Albions 12-10 geklop.
DIE land is vandeesweek aangegryp deur die wêreldrekord wat die Bolandse spiesgooier, Robbert Oosthuizen, die naweek by die IAAF Wêreld Junior Atletiekkampioenskap opgestel het.
’n STRAFDRIE in beseringstyd het Saterdag vir Riverstones Rugbyklub 20-18 laat sink in hul wedstryd teen Raithby.
DIE o.21 rugbyspan van die Boland het Saterdag sy seisoen goed afgeskop toe hy die Oostelike Provinsie in Oos-Londen met 51-8 vernietig het.
TWEE wynkelders van die Drakenstein-gebied het weereens vanjaar die naam van dié streek hoog gehou by die SA Jongwynskou.
DIE Bergrivier Druiwe-plaaswerker van die Jaar word op Donderdag 14 September om 19:00 tydens ‘n funksie te Nelson’s Creek Wine Estate aangewys.
THE Nelson’s Creek Wine Estate in Windmeul (the mini-region known as Pearl’s Gates) has been crowned Top Shiraz producer for the Paarl region at the first ever Terroir SA Wine Awards.
WYNTOERISME in die Kaap gaan in die kalklig staan tydens die Great Wine Capitals Global Network Awards wat ‘n reeks wyntoerisme-kategorieë dek.
VANJAAR is daar ‘n sterk fokus op die Suiwelbedryf by die Agri Megaweek wat vanaf 29 tot 31 Augustus in Bredasdorp plaasvind.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|