![]() |
|
|
![]()
|
15771. Beste o.16 rugbyspelers speel op Wellington - 2006-06-22 DIE o.16 Grant Khomo Rugbyweek word van 26 tot 29 Junie op Wellington aangebied.
MANY of the big names in South African road cycling were in action during the first Japie Green and Peter Nicholson Memorial Race that took place in Paarl on Saturday.
DIE junior spanne van Young Standards het die meeste sukses behaal in die jaarlikse dr Freddie Adams/Kasbell Junior Uitkloptoernooi wat dié naweek op Stellenbosch gespeel is.
THE first round of the Drakenstein Local Football Association league came to an end last weekend.
DIE 16de jaarlikse sewestoernooi van Young Peoples Rugbyklub word môreaand op Daljosafat Stadion beslis.
DIE eerste span van Paarl Rugbyklub het sy eerste ronde ligawedstryd onoorwonne afgesluit toe hy Saterdag vir Strand United 25-20 geklop het.
THE Delvera Farm near Stellenbosch was the hub of excitement this past weekend when 227 mountain-bike enthusiasts and leisure cyclists gathered to participate in the second annual Dirtopia Nine-to-Five Mountain Bike Team Relay.
DIE wedstryd tussen Violets Rugbyklub en Atlantis het Saterdag op gelyke voet afgeskop, met albei pakke wat mekaar goed aangevat het.
DIE nasionale Sages-gholftoernooi sal volgende jaar op die Boschenmeer-baan in die Paarl beslis word.
FAMSA het die afgelope maand landwyd gefokus op veranderende families in die samelewing, as deel van die Internasionale Dag vir Families en Gesinne.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|