![]() |
|
|
![]()
|
16501. Nog slypskole vir atlete - 2006-03-23 ATLETE kan Saterdag nog verder slyp aan hul vorm wanneer die Wes-Kaapse Senior Baan- en Veldkampioenskap in Parow aangebied word.
’n TERUGSLAG het die rugbyspan van die Fidentia Boland Kavaliers getref toe sy haker en kaptein Conrad Burke nie oorweeg is vir Saterdag se wedstryd in die Vodacom Bekerreeks teen die Blou Bulle op Wellington nie.
ALBEI spanne van Young Peoples Krieketklub moes Saterdag die knie buig.
DIE eerste span van Vineyards Rugbyklub lyk gerat vir die opkomende seisoen.
ATLETE van die plaaslike Korrektiewe Dienste atletiekklubs het goed presteer tydens jaarlikse SA Korrektiewe Dienste Kampioenskap wat onlangs in Bloemfontein gehou is.
THE first rugby teams of Paarl Gymnasium and Paul Roos Gymnasium will do battle in the main match at the annual Market Toyota Western Province Schools Rugby Festival at Newlands Stadium on 28 March.
LAERSKOOL sewesrugby-aksie is môreaand by Windmeul Primêr te sien wanneer die Danwell Demas Sewestoernooi in die Agter-Paarl afskop.
ROBBERS brought the streets of Paarl to a virtual halt last Thursday, after a cash heist at a pension payout point near Paarl Hospital.
IT was an evening of high drama in the Paarl town hall on Thursday night, when the ID sided with the ANC to elect Charmaine Manuel as the new mayor of Drakenstein.
A MAN and woman died in a fire which swept through Fairyland on Saturday night.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|