![]() |
|
|
![]()
|
16711. Peoples laat Maties se broeke bewe - 2006-02-23 SELFS ’n tweede agtereenvolgende vyf-paaltjie boulsessie deur Omar Henry kon nie Saterdag Maties van ’n sege teen Young Peoples voorsien nie.
ATLETE van Paarl Gimnasium het heelwat goeie prestasies gelewer tydens die Engen Top 20 Atletiekkampioenskap wat die naweek in Bloemfontein gehou is.
SES hengelaars van die Paarl Kushengelklub was deel van die Boland B-span wat onlangs aan die tweede B-span Kampioenskap op Struisbaai deelgeneem het.
DIE Franschhoek Rugbyklub het Vrydag sy eerste suksesvolle interne sewestoernooi aangebied.
TENNIS by die Hoërskool Paarl Gimnasium het ’n reuse-hupstoot gekry met die eerste uitnodiging na ’n nasionale toernooi vir beide die seuns- en meisiespanne.
SOME of the biggest names in world handcycling will compete in the Paarl Rock Handcycling Challenge that takes place in Paarl in early March.
ONS het hom leer ken as brugbouer. Só sê Norman Johnson van Danie Carstens, nuutverkose president van die Independent Municipal and Allied Trade Union (Imatu).
ALLE oë sal op 7 en 8 April op die ses nuwe deelnemers gerig wees wat met hul agt wyne hul debuutverskyning op die 32ste Nederburg Veiling in Paarl maak.
THE Paarl branch of Cosatu was launched recently.
IS dit nou die regte tyd vir beleggers om hul residensiële eiendomme te verkoop en na die aandelebeurs terug te keer?
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|