![]() |
|
|
![]()
|
16761. Oud-Protea gee Paarl-Oos kopseer - 2006-02-16 DIE stadige boulaksie van ’n oud-Protea krieketspeler het Saterdag die Paarl-Oos krieketmanne met hul hande in die hare gehad.
SPELERS van die KWV Rolbalklub het in die onlangse Boland Kampioenskap groot sukses behaal.
IN an attempt to establish the sport of hand cycling in South Africa local sport lovers are eagerly planning the Paarl Rock International Hand Cycling Challenge.
DIE eerste span van Young Peoples Krieketklub het die Top 8-kompetisie op ’n hoë noot afgeskop toe hulle Saterdag in ’n wegwedstryd vir Stellenbosch en Distrikte met vier paaltjies geklop het.
THE annual Bouckaert-Soenen Paarl Fun Ride will again attract numerous cycling enthusiasts when it gets underway on Saturday.
THE rugby club of Roses United have big plans for the coming season, the biggest of which is to win the A1 Boland Super League.
RECORD-BREAKING sales in excess of R135 million have been achieved during the last quarter of 2005, at the 212 hectare Pearl Valley Signature Golf Estate south of Paarl.
VIR die eerste keer in 32 jaar is daar ‘n Suid-Afrikaanse afslaer op die Nederburg Veiling vanjaar op 7 tot 8 April.
KOMMER dat die land se elektrisiteit met bestaande kragstasies teen 2007 nie voldoende sal wees vir spitstydverbruik nie, het die Munisipaliteit genoop om te kyk na besparingstappe in spitstyd.
DIE gewilde veilingswynproe vir die publiek sal weer Woensdag in Kaapstad gehou word.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|