![]() |
|
|
![]()
|
16981. Hoffman in SA fietsryspan - 2006-01-19 DIE Paarlse fietsryer, Nolan Hoffman, is in die Suid-Afrikaans padfietsryspan opgeneem wat in Februarie aan die Toer van Egipte gaan deelneem.
DIE afrigtingspan van die Boland Kavaliers sal ná Saterdag se oefenwedstryd ’n goeie idee hê van die span wat hy vir die komende Vodacom-bekerkompetisie in die veld wil stoot.
DIE Boland se vrouekrieket-span het sy top posisie in die Kus-afdeling van die Verenigde Krieketraad van Suid-Afrika (VKRSA) se vroue-liga Saterdag verstewig met ’n sege van 211 lopies oor SWD.
A RECORD number of 225 riders took part in the third 24 Hours of Wiesenhof mountain-bike team relay event over the weekend.
SWAK veldwerk het die eerste span van Paarl-Oos Krieketklub Saterdag duur te staan gekom in hul wegwedstryd teen Brackenfell.
’n VASKOP-POGING deur twee staatmakers het Saterdag vir Wellington Krieketklub die knoop deurgehak teen Malmesbury.
DIE Bolandse Middelafstand-oefengroep het die naweek by die Daljosafat Stadion in Paarl saamgetrek in voorbereiding vir die komende atletiekseisoen.
DIE jaar het vir die Paarlse gholfspeler Dawie van der Walt op ’n hoë noot begin toe hy Saterdag die Ceres Ope gewen het.
DIE Wellington Krieketklub spog al vir die afgelope paar jaar dat hy die grootste ses-aan-’n-kant kriekettoernooi in die Wes-Kaap aanbied.
THE motor dealership McCarthy Toyota is to move to a new site at the Paarl Mall by the middle of the year.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|