![]() |
|
|
![]()
|
19081. Jeug vier 50 jaar - 2005-03-31 DIE Christelike Jeugvereniging (CJV) van die VGK op Wellington vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar en hulle het ’n groot viering die naweek.
DIE Laerskool St Albans op Wellington vier volgende jaar eeufees en hulle is reeds besig met beplanning.
ALLE jeuggroepe en belangstellendes word genooi na ’n aand van jeugdrama en sang op Saterdag 9 April om 19:00 in die Fairyland-saal.
DIE Wellington Rugbyklub is oorgehaal om vanjaar sy titel in die Boland Superliga A1 te verdedig.
HUNDREDS of cheeses, tens of food fundi’s and magnificent cheese creations are in the offing at the cheese occasion of the year - the 2005 SA Cheese Festival.
AS die vroeë vertonings van Paarl Gimnasium se eerste rugbyspan enige aanduiding is, dan gaan dié span vanjaar sy teenstanders behoorlik opdreun.
THE Office of the Premier is in the process of establishing a Provincial Youth Commission that will report directly to the Premier, Ebrahim Rasool. Nominations for council members have to be made by youth structures across the province by Monday.
DIE Lees- en Skryfprojek Noorder-Paarl se aandklasse begin op Donderdag 7 April met ’n algemene vergadering om 19:30 in die VGK Nieuwedrift.
DIE rugbyklub van Roses United sal Saterdag met heelwat selfvertroue uitdraf wanneer hulle in hul eerste wedstryd van die seisoen teen Delicious van Ceres uitdraf.
DIE NG Gemeente Strooidakkerk vier vanjaar die 200ste bestaansjaar van die historiese kerkgebou in die Paarlse Hoofstraat.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|