![]() |
|
|
![]()
|
5801. KELDERWERKERS - 2009-09-24 SIMONSVLEI
Sotheby’s International Realty Franschhoek is looking for qualified agents
Zomerlust Gastehuis
PAARL POST
DIE eerste seunshokkiespan van Hoërskool Hugenote het vanjaar die een pak slae na die ander uitgedeel om die hokkieseisoen van 2009 onoorwonne af te sluit in hul liga.
DIT is interessant hoe sommige van Suid-Afrika se voorste baljagters op die rugbyveld eens op ’n tyd hul boelie-werk op die stoeimat gedoen het.
DIE blou golf het Saterdag die Boland dubbel en dwars getref.
IN ’n opwindende en spannende uitklopfinaal wat die afgelope naweek op die Daljosafat-sportvelde beslis is, het Laer Paarl vriend en vyand verras deur vir Riverstones met 10-8 te troef.
NÁ ’n omstrede voorval by die Suid-Afrikaanse Fietsry-baankampioenskappe in April vanjaar, het Fietsry Suid-Afrika uiteindelik tot hul sinne gekom toe hulle onlangs Bradwin Daniels se medalje en SA o.16 kleure aan hom toegeken het.
‘N SKARE van bykans 3800 ondersteuners het Saterdag op Evergreens Park in Nieuwedrift ’n klipharde stryd aanskou toe die spanne van Evergreens Paarl en Windmeul United in hul jaarlikse derbywedstryd betrokke was.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|