![]() |
|
|
![]()
|
11291. SALARY AND WAGE ADMINISTRATOR - 2007-10-04 SPILO
DIE eerste span van Hillcrest United Rugbyklub het die afgelope naweek hul bure Newton en Roses United jaloers gehad nadat hulle met ’n spogvertoning gekwalifiseer het vir die Boland Superliga in 2008.
DIE o.15 krieketspan van Hoër Jongenskool Paarl het Dinsdag harde bene gekou teen Westville Seunskool van Kwa-Zulu Natal tydens een van die wedstryde by Boishaai se kriekettoernooi. wat hierdie vakansie plaasvind.
DIE Young Peoples Krieketklub het hul seisoen op ’n hoë noot begin toe hulle Saterdag en Sondag onderskeidelik met Belhar en Coronations by Daljosafat-stadion afgereken het.
DIE Paarl Streekspan het die afgelope twee weke waardevolle ondervinding opgedoen nadat hulle kragte teen twee baie sterk spanne in die WP Unie gemeet het.
DIE spanne van GM Thorp Paarl-Oos Krieketklub het die afgelope naweek hul eerste wedstryde van die seisoen afgehandel.
DIE eerste span van GMT Paarl-Oos Krieketklub speel Saterdag ’n vriendskaplike wegwedstryd teen Oostelikes.
THE Bosman’s Restaurant at the Grande Roche Hotel in Paarl has just garnered more awards for its gourmet culinary fare, its superb chefs and its outstanding winelist.
Wine Exporters’ Association will be the keynote speaker at this year’s Nederburg Auction, on Saturday 29 September in Paarl.
BY die onlangse SA Olive Toekennings is die toekenning vir SA Presteerder van die Jaar deur Paarliet John Scrimgeour huis toe geneem.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|