![]() |
|
|
![]()
|
11861. Corruption of Municipality - 2007-07-19 I WAS shocked to see a municipal bakkie driving around Mbekweni on Sunday morning at 12:20 laden with beer cases.
A NATIONAL Sevens rugby series has been launched for schools, with the tournament for the Western Cape region to be hosted by Paarl Gimnasium.
THE Berg River Canoe Marathon saw Hank McGregor and Abbey Miedema successfully defending their titles over the four gruelling days and 239 kilometres.
Met die nodige veranderings in die span het Paarl gewys dat hulle die res van die seisoen nie buite rekening gelaat kan word nie.
DIE spanne van Newton en Hillcrest Rugbyklubs kom Saterdag vir hul tweede ronde kragmeting by Newtonpark te staan.
DIE eerste span van Albions Rugbyklub het verlede Saterdag in ‘n taai kragmeting teen Belhar met 19-14 geseëvier.
DIE Windmeul United Rugbyklub het verlede naweek tuis vir Harlequins van Milnerton kafgedraf nadat die Paarliete ‘n 33-3 sege behaal het.
DIE span van Young Standards het Saterdag vir Caledonian Roses behoorlik van die veld afgevee met ‘n oorwinning van 37-5, nadat die rustydtelling 17-0 was.
VINEYARDS first team managed a well-deserved 19-6 victory over Correctional Services (Violets) after two tries in the dying minutes of the game at the weekend.
DIE Riverstones Rugbyklub het die naweek ‘n goeie 22-17 sege teen Perseverance aangeteken.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|