![]() |
|
|
![]()
|
12821. Grondeise en sakelui - 2007-03-15 DINAMIKA en geleenthede vir boere en sakegemeenskap is die onderwerp wat Donderdag 22 Maart bespreek word by ’n sake-ontbyt by De Oude Renbaan-klubhuis in die Paarl.
“EK het haar handjie nog styf vasgehou toe die motor haar skep en van my af wegruk. Sy is deur die krag van die motor uit my hand weggeruk en deur die lug geslinger.”
TWEE jong mans is verlede week van moord aangekla nadat ’n hawelose man in 2000 doodgeslaan is.
’n TWEEJARIGE dogtertjie is wees gelaat nadat haar ma met ’n houtpaal doodgeslaan is.
ROBBERS and burglars are targeting owners of firearms. Police in Paarl and Paarl East have issued a stern warning that gunowners should take extra care and that any suspect behaviour or gang-related activity be reported immediately.
THREE weeks ago you could still have five-star pampering at the Santé Winelands Hotel and Wellness Centre.
DRIE Wellingtonners het onlangs tydens ‘n funksie op Wellington die Afrikoon-toekenning ontvang van die ATKV vir hul bydrae tot die Afrikaanse kultuur.
DIE Rhode-familie van die Paarl hou Saterdag ’n familiesaamtrek in die Casidra-saal in Louwslaan, Suider-Paarl.
BESOEKERS aan Wellington kan hulself voorberei op die beste wat die goeie lewe kan bied van 23 tot 25 Maart, wanneer die eerste Wellington Wynroete Oesfees aangebied word.
KLEIN BOISHAAI het sy tegnologiese hart oopgemaak om vir leerders van Klapmuts Primêr touwys te maak met rekenaars.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|