14171. Spesiale jeugdiens -
2006-09-14
’n SPESIALE jeugdiens word Sondag om 10:00 in die Boland Baptistekerk in Kerkstraat 23, Noorder-Paarl, gehou.
Read More...
14172. Hanteer depressie en angs -
2006-09-14
DIE volgende byeenkoms van die depressie- en angsondersteuningsgroep vind plaas op Maandag om 19:00 in die opleidingslokaal van die Paarl Medi-Clinic plaas.
Read More...
14173. Contest for giant pumpkin growers -
2006-09-14
THE Boland Giant Pumpkin Growers Association (BGPGA) was established recently with the intention of bringing a number of giant pumpkin growers together and to promote this exciting new sport in the Boland region.
Read More...
14174. Reünie -
2006-09-14
Weltevrede reünie: ’n Vergadering om die finale reëlings te tref vir Weltevrede Senior Sêkonder se 1996 reünie vind vanaand om 19:00 by die skool in die personeelkamer plaas. Navrae by Envor by 082-929-7766.
Read More...