![]() |
|
|
![]()
|
15471. Boland Landbouskool hou oesfees - 2006-03-23 DIE Boland Landbouskool Oesfees begin op Vrydag 24 Maart om 19:00 en word weer in lapas aangebied.
BAIE spesiale inkopies kan 6 Mei gedoen word by die Paarl Blommeklub se aanbieding “Die blom - lied en vrolikheid in die Hemelse supermark”.
THE Drakenstein Municipality has given notice that all indigent applications untill 31 March 2006 will qualify for write off of debts as at 31 March 2005.
'n OUDSTUDENTE-UNIE vir oudstudente van die Hoërskool Bergrivier in Wellington word eersdaags beoog.
’n DUBBELE lekker! Dit is wat die eerste krieketspan van New Orleans Sekondêr vandeesweek gevier het.
THE first team of Paarl Cricket Club achieved a three wicket win over Pniel Coronation on the Parys Grounds on Saturday.
DIE rugbyspan van die Fidentia Boland Kavaliers sal sonder sy linkervleuel Jongikhaya Nokwe moet klaarkom vir Saterdag se Vodacom-beker wedstryd teen die Oostelike Provinsie op Despatch.
DIE Boland-span het Saterdag die WP met ’n kort kop geklop in die medalje-jaagtog tydens die Wes-Kaapse Hoërskole Baan- en Veldkampioenskappe wat op die De Jager Stadion in Oudsthoorn gehou is.
DIE Boland Fietsry-unie hou Saterdag ’n reeks padwedrenne vir fietsryers van alle ouderdomme in die Paarl.
DIE Wellington Rugbyklub hou Saterdag ’n groot rugbydag.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|