![]() |
|
|
![]()
|
16301. Paarl hosts historic cricket event - 2005-11-10 PAARL will make up an integral part of a historic cricket event when the first ever international cricket series for the intellectually impaired kicks off today.
IN ’n baie karaktervolle vertoning het die eerste krieketspan van Young Peoples Saterdag vir Hermanus met vyf lopies geklop.
’n GEBREK aan die ondersteunende kolfwerk van die Novel Paarl se middelorde kolwers het Saterdag hul kanse op ’n sege oor Vredenburg/Saldanha omvergewerp.
THE second fly fishing competition for the Physically Disabled was hosted at the Dewdale Fly Fisheries on Saturday.
REëN het Saterdag bygedra tot die onbesliste uitslag van die wedstryd tussen Paarl-Oos Krieketklub en Worcester United op Worcester.
’n GROEP plaaslike oud-rugbyspelers beoog om ’n liggaam te stig wat oud-spelers behulpsaam kan wees.
DIE eerste span van die McCarthy Toyota Paarl Wellington Krieketklub het Saterdag ’n gemaklike vyf paaltjie oorwinning oor Maties behaal.
ONDANKS ’n paar pragtige individuele vertonings deur sy spelers, moes die eerste span van Bergrivier Krieketklub Saterdag die knie buig voor Stellenbosch/Distrikte.
POLITICAL interference has sunk Drakenstein municipal council’s efforts to appoint a new municipal manager.
DIS soos ’n kanker wat aan haar vreet, dat die man met wie sy getrou het, ’n vredeliewende kerkmens oënskynlik sonder rede met ’n tuinskêr kon vermoor het.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|