![]() |
|
|
![]()
|
16861. Leerders skitter by Wetenskap Expo - 2005-09-01 TWEE leerlinge van Nederburg Primêr, Ashley Bitcher en She-Earl Reid, is die trots van die Paarl by vanjaar se Stellenbosch streekskompetisie van die Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes.
VYF gesinne van Paarl-Oos is vaderloos gelaat nadat die gospelsanggroep Alfa Messengers Sondagaand in ‘n grusame padongeluk betrokke was.
HEAVY rain has made the past month the wettest August in 31 years, with a total of 221mm measured by Monday. Since last Thursday 52mm was measured in Paarl.
VIR sewe jaar is ’n dogtertjie van Paarl-Oos bedags op pad skool toe en terug deur ’n man voorgekeer en gemolesteer.
CHILDREN who have dropped out of school in Mbekweni are being traced by the area’s police social crime prevention unit and led back to learning.
A SPECIAL voter registration day for the municipal elections will be held on Saturday to enable all eligible voters who have not previously registered (or who have changed address) to do so at their local polling station.
DIE Drakenstein Interim-Sportkomitee hou sportvergaderings te Wellington op Donderdag 8 September en te Saron op Donderdag 15 September vir alle plaaslike sportorganisasies en sportklubs.
GEE R300 en gee 'n werklose persoon die kans om 'n nuwe lewe te begin.
DIE Drakenstein Sentrum vir Persone met Gestremdhede in die Paarl is ’n geregistreerde welsynsorganisasie wat dienste lewer aan volwasse mense met gestremdhede in die Drakenstein munisipale gebied.
A CHARITY Golf Challenge will be held at the Paarl golf club on 22 September in aid of the Bowy House for children orphaned by or affected by HIV/Aids.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|