![]() |
|
|
![]()
|
17861. Jeugdrama- en sangaand in Fairyland - 2005-03-31 ALLE jeuggroepe en belangstellendes word genooi na ’n aand van jeugdrama en sang op Saterdag 9 April om 19:00 in die Fairyland-saal.
DIE Wellington Rugbyklub is oorgehaal om vanjaar sy titel in die Boland Superliga A1 te verdedig.
HUNDREDS of cheeses, tens of food fundi’s and magnificent cheese creations are in the offing at the cheese occasion of the year - the 2005 SA Cheese Festival.
AS die vroeë vertonings van Paarl Gimnasium se eerste rugbyspan enige aanduiding is, dan gaan dié span vanjaar sy teenstanders behoorlik opdreun.
DIE Drakenstein stadsraad het in die huidige boekjaar ’n bedrag beskikbaar gestel waaruit skenkings aan verdienstelike plaaslike organisasies gemaak kan word.
DIE eerste span van Albions Rugbyklub het Saterdag sy voorbereiding vir die komende seisoen op ’n hoë nuut afgesluit toe hulle die All Blacks 28-3 geklop het.
DIE Lees- en Skryfprojek Noorder-Paarl se aandklasse begin op Donderdag 7 April met ’n algemene vergadering om 19:30 in die VGK Nieuwedrift.
DIE NG Gemeente Strooidakkerk vier vanjaar die 200ste bestaansjaar van die historiese kerkgebou in die Paarlse Hoofstraat.
THE Drakenstein Heritage Foundation will be visiting the historic farms Ida’s Valley and Welgevonden outside Stellenbosch on Saturday 9 April.
GRAAG reageer ek op A Smith se “Lansie gebreek vir amptenare” van 17 Maart. Nie alle amptenare van die Drakenstein Munisipaliteit het dieselfde werketiek soos die twee here wat sy mee geskakel het nie.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|