![]() |
|
|
![]()
|
5111. Seun dood - 2009-11-05 ’n TIENER is Sondagaand dood, nadat hy op sy fiets deur ’n voertuig getref is.
DIE effek van die wêreldwye resessie op die SA wingerd- en wynbedryf word bespreek tydens ’n praktykgerigte werkswinkel van die SAWWV op 13 November by Infruitec.
’n GOSPELFEES vir plaaswerkers word op Saterdag 7 November by die Kanonkop sportveld op die Klapmuts-pad (R44) buite Stellenbosch gehou.
NEWTON PRIMÊRE SKOOL is vandeesweek in rou gedompel toe een van hul leerders skielik dood is.
DIE Courtrai Feesmark word tot 7 November by die NGK Suider-Paarl aangebied.
A REGULAR food and craft market is to be launched in the grounds of the Lanner’s Landing Restaurant and Pub on 21 November.
DIE Just Grace geestelike dansgroep bied vanjaar hul sewende jaarlikse Vrouekamp aan vanaf 13 tot 15 November by Bergkroon Faith Centre in Wellington.
MET die feesseisoen voor die deur en met die ekonomie maar droewig, is daar deesdae baie haweloses wat by die Haven Night Shelter in Ambagsvalleistraat aanklop vir blyplek.
THE Paarl Post Christmas Fund annually collects funds for the Western Cape Community Chest, which supports about 40 deserving local charities.
* Basaar. VGK Immanuel hou Saterdag vanaf 10:00 hul jaarlikse kerkbasaar op die kerkgronde. Daar sal iets vir almal se smaak wees. Almal is welkom.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|