![]() |
|
|
![]()
|
7401. BUYER - 2008-08-14 Spilo ![]()
Paarl ![]()
IMPERIAL CARGO ![]()
VANJAAR se Cultivariafees in die Paarl spog met ’n keurspel van top vertonings deur van die land se voorste kunstenaars. ![]()
VYF lesers kan elk vier kaartjies wen na vertonings van hul keuse by die Cultivariafees wat in die Paarl plaasvind van 25 tot 28 September. ![]()
THE Frank Pietersen Music Centre will present its annual Gala Concert in the Paarl Town Hall Saturday at 19:00. ![]()
OP Saterdag 23 Augustus word groot fees gevier in Mbekweni - in Afrikaans, isiXhosa, Engels én Sesotho! ![]()
VIR die volgende twee weke is daar hope pret by die Ou Meul-teater in die Paarl. ![]()
By die opening van die kunsuitstalling van Sheila Cussons vanaand om 19:00 in die Breytenbach-sentrum, word hulde gebring aan hierdie kunstenaar as beide digter en beeldende kunstenaar. ![]()
SLUIT aan by die Wellington VLV Donderdag om 09:30 in Wellington-Noord NG Kerksaal waar André Victor van die Boeremusiekgilde sal vertel van die verskillende soor- te konsertinas. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|