![]() |
|
|
![]()
|
14251. Terug skool toe 'n duur affere - 2007-01-11 DIE feestyd is verby en na die lang vakansie word ouers se sakke weereens geruk - dié keer nie vir geskenke nie, maar vir skoolklere en skryfbehoeftes.
DIE Boland Krieketraad verkondig nog al die jare dat hy oor die beste kriekettalent in die land beskik - en die uitslae van die afgelope skolekriekettoernooie bevestig die uitlating.
MEISIES is beter met die boeke as seuns. Dit het drie plaaslike skoliere bewys toe hulle onder die Top 20 matrikulante in die Wes-Kaap geskitter het.
THREE Paarl schools were cited for excellence in matric results for 2006 and were placed among the top ten schools in the province.
VIR die leerlinge van Nieuwedrift Primer in Noorder-Paarl is daar slegte nuus volgende week wanneer die skole vir die nuwe akademiese jaar open.
TO add insult to injury after numerous armed robberies in the Drakenstein area last year, the Paarl Info Centre at the corner of Main Street and Auret Street was held up at gunpoint shortly before New Year’s Day.
’n VROU van Fairyland het vermoedelik ’n man 60 keer met ’n mes gesteek wat haar na bewering wou verkrag.
’n BERUGTE jong man van die Paarl het Dinsdagoggend letterlik voor die oë van die polisie verdwyn nadat hy vir diefstal in hegtenis geneem is.
’n TIENJARIGE meisie van Wellington is kort voor Kersfees ontvoer en verkrag terwyl sy gewag het op vervoer om haar huis toe te neem.
Travel Agency in Paarl requires a receptionist/admin clerk.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|