![]() |
|
|
![]()
|
16531. Bergriver stig oudstudente-unie - 2006-03-23 'n OUDSTUDENTE-UNIE vir oudstudente van die Hoërskool Bergrivier in Wellington word eersdaags beoog.
’n DUBBELE lekker! Dit is wat die eerste krieketspan van New Orleans Sekondêr vandeesweek gevier het.
THE first team of Paarl Cricket Club achieved a three wicket win over Pniel Coronation on the Parys Grounds on Saturday.
DIE rugbyspan van die Fidentia Boland Kavaliers sal sonder sy linkervleuel Jongikhaya Nokwe moet klaarkom vir Saterdag se Vodacom-beker wedstryd teen die Oostelike Provinsie op Despatch.
DIE Boland-span het Saterdag die WP met ’n kort kop geklop in die medalje-jaagtog tydens die Wes-Kaapse Hoërskole Baan- en Veldkampioenskappe wat op die De Jager Stadion in Oudsthoorn gehou is.
DIE Boland Fietsry-unie hou Saterdag ’n reeks padwedrenne vir fietsryers van alle ouderdomme in die Paarl.
DIE Wellington Rugbyklub hou Saterdag ’n groot rugbydag.
DIE eerste span van Young Peoples Krieketklub glimlag breed nadat hulle Saterdag op Stellenbosch vir Van der Stel met 24 lopies geklop het.
DIE Hoër Landbouskool Boland se jaarlikse Mutual & Federal Agri Rugbydag word Dinsdag in die Agter-Paarl gespeel.
THE building which once housed the Picardie Hotel in Paarl’s Main Street is to be subdivided into upmarket apartments.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|