![]() |
|
|
![]()
|
18411. Kavaliers lek lippe af vir Leeus in eerste tuisstryd - 2005-06-30 DIE ys is gebreek. Die Boland Kavaliers het hul eerste Curriebekerwedstryd van die jaar agter die rug.
DIE onstuitbare eerste span van Three Ships Wellington Rugbyklub het Saterdag sy onoorwonne status in die Boland se Superliga A behou toe hy 46-3 oor Robertson gestoomroller het.
DIE eerste span van Roses United het Saterdag in ’n belangrike ligawedstryd vir Saldanha op hul tuisveld 22-18 (7-11) geklop.
DIE Shepherd Paarl Rugbyklub het sover ’n wisselvallige seisoen beleef, maar Saterdag weer ’n opwaartse kurwe getoon toe hulle vir Franschhoek 31-14 oorrompel het.
DIE ontdekking van ’n groot aanwins het Saterdag Vineyards se 17-8 sege oor Young Standards gekenmerk.
DIE Paarl spog met sy eie vrou van staal. Martie Stoumann het ’n silwermedalje verower tydens die SA Duathlon Kampioenskappe wat onlangs in Klerksdorp gehou is.
’n GROEP van 30 plaaslike spelers is besig met proewe vir ’n Paarl Streeksrugbypan.
IT seems a gigantic task for teachers at Ihlumelo Junior Secondary School in Mbekweni, to get the necessary support from the community to finish the 3-year-old school’s sportsgrounds.
DIE Hoërskool Gimnasium se Mathcard Sentrum bied weer ’n winterskool vir matrieks aan. Dit vind plaas van 11 tot 14 Julie.
DIE Boland Krieketraad hou ’n reeks afrigtingsklinieke vir junior spelers tussen 11 en 17 jaar tydens die Junie skoolvakansie.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|