![]() |
|
|
![]()
|
18911. Sterker as Stormers - 2005-04-21 DIT was beter as die Stormers-wedstryd, dié gehardlopery agter ’n man met ’n handsak onder die blad.
’n KRIMINELE saak teen die Paarlse sakeman Louis Geldenhuys is van die hofrol verwyder.
’n REUSE-SLAG is deur polisie op Wellington geslaan toe mandrax-tablette met ’n straatwaarde van meer as ’n kwartmiljoen rand ontdek is.
BANKE se kliënte word gewaarsku om op hul hoede te wees vir die nuutste bedrogskema waarmee ten minste drie Paarliete al duisende rande verloor het.
DIE Franschhoek polisie het die liggaam van ’n onbekende man in ’n sloot water in Fabriekstraat op die dorp gekry.
DIE Mathcard Wiskundesentrum bied ’n wiskunde-werkswinkel vir matrieks aan by Hoërskool Gimnasium van Dinsdag 26 April tot Woensdag 27 April.
DIS vir kinders erg traumaties om teen hul verkragters en molesteerders te moet getuig, en nou word die seer deur transformasie verleng.
BOUWERK aan die beoogde monument aan die Anglo-Boereoorlog op die Laborie wynlandgoed in die Paarl eersdaags begin, met die oog op onthulling in September.
Die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl soek 'n Administratiewe Assistent
Print Right and Copy Centre benodig die dienste van ’n GRAFIESE ONTWERPER met ’n erkende 3-jaar kwalifikasie.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|