![]() |
|
|
![]()
|
1991. Nieuwe Drift hou karnaval - 2011-01-13 OP 11 en 12 Februarie hou Nieuwe-Drift Primêr hul jaarlikse karnaval op die skoolterrein.
DIE Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) moedig alle Suid-Afrikaners aan om hierdie vakansie verantwoordelik op te tree en sonskade te vermy wanneer hulle tyd in die son en buitelug spandeer.
DIE Paarl spog vanjaar met twee matriekleerders onder die gesogte top 20 matriekpresteerders in die Wes-Kaap.
MATRIEKS van die Paarl-streek het weer opslae gemaak met hul goeie punte tydens die Senior Sertifikaat-eksamen.
TALLE vrae word nou gevra oor die beroepsveiligheidsmeganismes van die Drakenstein Munisipaliteit, ná die dood van ’n munisipale werker.
DIE liggaam van ’n driejarige seuntjie is Dinsdag in die puin van ’n verwoestende brand gevind.
NUWEJAARSDAG was die strate van Wellington oudergewoonte versier met die prettige teenwoordigheid van honderde kleurvolle klopse.
NWONERS van plase in Suid-Agter-Paarl word gewaarsku om nie te vas te slaap nie.
DIE lyk van ’n man is Maandag in Bainskloof gevind, ná ’n urelange soektog deur sowat 50 reddingswerkers.
DIE Paarl polisie waarsku graag die publiek teen bedelaars wat aan hul deure klop.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|