![]() |
|
|
![]()
|
4821. Soek na sekuriteit - 2010-02-04 ONS soek ernstig na sekuriteit. Huise word oopgebreek, kantore en store is geplunder.
I WAS taken aback to read the Paarl Post posters which read “World Cup Hopes Fading?”.
THE De Poort Heritage Centre will have its official opening on Saturday 20 February. The organisers invite skilled heritage crafters and guilds as well as heritage artisans to participate in this event.
’n VROU is in die vroeë oggendure van Dinsdag dood nadat sy vermoedelik deur twee Pitbull-terriërs verskeur is.
WOENSDAGOGGEND is die Rhebokskloof-wynlandgoed hard getref deur die diefstal van duur vlae wat by ons ingang gestaan het.
AS a resident of Paarl, I am very disappointed with the Municipality for taking down three neighbourhood watch signs in the area of Hout, Orange and Mill Streets after a terrifying spate of crime rocked the area last year.
GOEIE prestasies is behaal tydens Hoër Jongenskool se Uitnodigingsbyeenkoms op Brugstraat verlede Vrydag-aand.
VANAF 13 Februarie tot 20 Maart gaan dit elke Saterdagoggend vanaf 09:00 in Stellenbosch en die Paarl wemel van kreatiewe kunstenaars!
DIT was aan die einde van verlede jaar so hittete of die Wellington DBV moes sy deure sluit.
DIE Magellaanse wolke is die tema van die volgende sterrekykaand by die Taalmonument op Saterdag 13 Februarie.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|