![]() |
|
|
![]()
|
6381. Interskole Aksiesport - 2009-07-23 VANJAAR is die loodsing van die Paarl Old Boys Classic (POBC) se interskole Aksie-sport tussen die oud-studente van Boishaai en Gimnasium.
ALLANDALE RUGBYKLUB ALLANDALE RUGBYKLUB bied ’n Piekniekdans aan op Vrydag 31 Julie 19:30 te Drakenstein Gevangenis teen R60. Musiek sal verskaf word deur Whani van Stofpad.
Boland Kavaliers vs Griekwas (Saterdag 17:00; Kimberley).
WEDVLUGDUIWE Wellington Renduifklub (11/07/2009 - Beaufort-Wes): (1 en 2) D Perrins; (3,4 en 5) W Arendse. (18/07- Drie Susters): (1) A Jasper; (2) B Jasper; (3 en 5) W Arendse, (4) A Moses. * DHS (Drie Susters): (1) Air Force hokke; (2 en 5) WJC Vermeulen; (3) BC hokke; (4) Jerusalem
Breslau Kulsen het as lid van die Boland Pool Federasie se provinsiale junior span geseëvier in hul afdeling tydens die SA nasionale toernooi vir juniors (o.18’s en o.21’s) by die Graceland Casino in Secunda.
HOEWEL Saterdag 1 Augustus D-dag is, wanneer die eerste rugbyspanne van Hoërskool Gimnasium en Hoër Jongenskool om 16:00 die middag koppe stamp op Faurestraat-stadion, begin interskole-week inderwaarheid reeds eerskomende Maandag.
DIE hoërskole Bergrivier en Weltevrede pak mekaar van 28 Julie tot 1 Augustus in hul jaarlikse derbystryd op verskeie sportvelde op Wellington.
The Small Enterprise Development Agency (Seda) is an Agency established through an Act of Parliament, to support the development of small business in South Africa.
THE annual winter lecture series of the Drakenstein Heritage Foundation will be held on Thursday evenings (6 to 27 August) at the Hout Street Gallery in Paarl at 20:00.
SEDERT 1999 bied die Afrikaanse Taalmuseum en- monument (ATM) jaarliks ’n Taalweek in Augustus aan.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|