![]() |
|
|
![]()
|
6411. ’n Boereseun en ’n brunet in kabaret - 2009-07-23 ’n KABARET, “’n Boereseun en ’n Brunet” met Niël Rademan en Anéle du Plessis is Vrydag om 20:00 by die Royal Hotel op Riebeek-Kasteel te sien.
DIE drama Plaaskindertjies is op Woensdag 29 Julie om 20:00 by die Breytenbach-sentrum te sien.
EK wil net mense waarsku om op die uitkyk te wees vir sakkerollers in die Paarlse middedorp.
VERGEET vir net minder as ’n uur lank van al die onbenullighede van die lewe en laat toe dat Kabous Verwoed en Dawie de Jager jou saam met hulle op reis neem na ’n ander wêreld met hul produksie Reiswoorde: Kom op Vlug Saterdag om 20:00 by die Ou Meul-teater.
EK verwys na die artikel in Paarl Post van 25 Junie getitel “Wellingtoners was Baanbrekers”.
DIE Boeremusiekgilde hou Saterdag om 16:00 by Simonsvlei Wynkelder hul algemene jaarvergadering.
THE symbolism of Mandela Day is to honour and celebrate the legacy of this great man, which is a great opportunity for South Africans.
DIE Drakenstein Kunsvereniging kom vanaand om 19:00 by die Breytenbach-sentrum in Wellington bymekaar.
DAAR is sprake van ’n puntestelsel vir ons verkeerswette waarvolgens ’n bestuurder sy lisensie kan verloor as die punte oploop.
MEVROU, u het my Saterdagoggend om 07:00 op die Markstraat-brug in die Paarl raakgery. Ek skryf hierdie brief aan u om u weer bewus te maak van fietsryers.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|