![]() |
|
|
![]()
|
10201. Bike action at Boschendal - 2008-02-28 THE Cape Argus Pick 地 Pay Mountain-bike Challenge will return to Boschendal Wine Estate for the sixth time on Sunday.
DIE ATKV Paarl-tak nooi jou en jou hartsュmense uit na 地 andersoortige kuieraand.
DIE St Joseph AME Kerk bied Vrydagaand 地 Skrikkeljaardans aan in die Huguenot Gemeenskapsaal om hul verjaarsdag te vier.
SATERDAG het Bergrivier krieketklub na Malmesbury gereis vir sy kragmeting in die 45-boul- beurt kriekettoernooi.
EK het al hoevele matrieks met hierdie boeke gehelp om hul Engelse letterkunde deur te kom, en om Shakespeare danksy die prente 地 bietjie meer verstaanbaar te maak.
A MUST on the calendar for discerning food and wine connoisseurs is the first gourmet dinner of the year at the Grande Roche Hotel on Saturday 26 April.
DIE jaar het vir Johann Hanekom en sy gesin van Wellington begin met groot planne om in Mosambiek 地 sendelingkamp op te rig
RUGBYKLUBS van die Paarl oefen reeds voluit en daar is baie vriendskaplike wedstryde op die rugbykalender ter voorbereiding vir die nuwe seisoen.
THE Gathering Wholeness Centre bied Sondag 9 Maart om 19:30 地 gospelkonsert met The Morrigans and Friends, by die sentrum in New Orleans, Paarl.
DIE St Alban痴 Prim靡e Skool in Wellington hou hul jaarlikse karnaval met mallemeule en groot vermaak op hul skoolterrein op Vrydag 14 Maart en Saterdag 15 Maart.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|