![]() |
|
|
![]()
|
12961. Etienne Smit oorlede - 2007-03-01 BEKENDE Wellingtonner dr Etienne Smit (78) is die naweek tuis aan kanker oorlede.
THE relationship between the ANC and the ID in the Drakenstein municipal council was in tatters this week, and for the second time in three months the ID sided with the DA opposition to overrule the ruling party.
THE treacherous roads of Paarl have claimed yet another victim.
’n INBRAAK by die Paarl-Oos polisiestasie het veroorsaak dat vertroulike inligting van die polisiestasie nou hul rondes op die straat doen.
DRIE voetgangers is die afgelope naweek doodgery op plaaslike paaie.
‘n MAN is verlede week tot effektief 20 jaar gevangenisstraf gevonnis weens die ontvoering en verkragting van ‘n elfjarige dogtertjie.
‘n BESKULDIGDE in ‘n diefstalsaak het verlede Donderdag sy moses teëgekom as gevolg van ‘n hof-beampte se lelike handskrif.
DIE egpaar wat ‘n gewapende aanval in hul huis oorleef het, het ‘n skets van die aanvaller saamgestel.
UITEINDELIK is dit hier: die fees met gees!
THERE will be a performance by an orchestra and mass choir at the Boys' High School in Paarl on Saturday 24 March at 19:30. The conductor is Alexander Fokkens.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|