![]() |
|
|
![]()
|
13751. Peoples val vas in riller-stryd - 2006-11-02 DIE manne van Van der Stel het Saterdag met die laaste bal van die wedstryd daarin geslaag om Young Peoples met vier paaltjies te klop.
NA vyf ligawedstryde in die 2006/2007 seisoen is die McCarthy Toyota Wellington Krieketspan steeds op die wenpad.
THE last track meeting of the Yorkshire Cycling Club track league series took place at the Faure Street Stadium on Friday evening.
DIE 14de algemene jaarvergadering van Boland Atletiek word Saterdag in die Pniel Gemeenskapsaal gehou.
THE Dwars River Athletics Club hosts the Dwars River Valley road races in Pniel on Saturday.
THE Drakenstein Cycling Club is hosting the Simonsvlei Fun Ride just outside Paarl on 12 November.
THE first team of the Novel Paarl Cricket Club made heavy weather in beating neighbours Bergrivier Cricket Club on Saturday.
NADAT ek gekla het oor die nagklub in Lady Greystraat het die polisie belowe dat alle klagtes ondersoek sal word. Maar ongelukkig is dit nie die geval nie. Ek is ook besig om my geld te mors op die baie oproepe na die polisie.
BRAVO Maria! Your letter “National rubbish site” which appeared in the Paarl Post of 26 October 2006 is much appreciated, especially by the Friends of Bain’s Kloof.
DIE Bosman-familie sal op 19 April 2007 reeds driehonderd jaar in Suid-Afrika wees. Vir hierdie herdenking word ’n groot Bosman-saamtrek in die Paarl beplan vir die naweek van 20 tot 22 April.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|