![]() |
|
|
![]()
|
13921. Paarl Post Sportster-finaliste aangewys - 2006-10-12 DIT het heelwat kopkrap gekos maar die 12 finaliste vir vanjaar se Paarl Post Sportster van die Jaar is uiteindelik gekies.
DIE Tiere van Young Peoples Rugbyklub het Vrydagaand die Drakenstein Super 4-beker omhoog gelig nadat hulle met goeie rugby vir Albions 30-20 (12-6) geklop het.
'n REKORD 130 wyne is vanjaar ingeskryf vir die Absa Top Tien Pinotage Kompetisie.
’n GOEIE boulvertoning het Saterdag die fondament gelê vir Young Peoples Krieketklub se vier paaltjie sege oor Stellenbosch en Distrikte.
DIE eerste span van Wellington Krieketklub het Saterdag op die Pen Basson-veld vir Van der Stel met vyf paaltjies geklop.
THE players of Mbekweni United Football Club continued their good form in the SAB League this weekend when they beat both Idas Valley (3-1) and Maties (3-1) in two away matches.
TEN spyte van die feit dat sy op die nippertjie by die wegspring vir die grootste duathlon-kompetisie in die wêreld aangemeld het, het ’n Paarl-atleet tog ’n goeie vertoning gelewer.
DIE manne van die GM Thorp Paarl-Oos Krieketklub het Saterdag met gesag gespeel om Bergrivier met 10 paaltjies te klop.
TRIPLE losses on Saturday meant a disappointing performance for the Novel Paarl Cricket Club on the second weekend of the new season.
DIE Windmeul Primêre Skool in Noord-Agter Paarl het Maandag weer heropen, nadat hulle waterprobleme vir eers opgelos is.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|