![]() |
|
|
![]()
|
14101. Albions baklei hard vir sege - 2006-09-21 DIE rugbymanne van Albions moes Saterdag in ’n wegwedstryd alles uithaal om Noordelikes 23-20 te klop.
DIE rugbyklubs van Young Peoples en Laer Paarl (Blues) speel Saterdag op Daljosafat Stadion sy jaarlikse derby-wedstryde teen mekaar.
TWEE plaaslike atlete het Saterdag die 10km Orchard-wedloop op De Doorns oorheers.
YOUNG STANDARDS RUGBYKLUB se feesprogram ter viering van sy 115de bestaansjaar skop môreaand af met ’n wedstryd tussen die derde spanne van Standards en Albions. Dit sal gevolg word deur 'n wedstryd tussen 'n Paarl en Standards veteranespan.
TWEE plaaslike atlete het Saterdag die 10km Orchard-wedloop op De Doorns oorheers.
DIE rugbyspan van Pniel Villagers het min moeite gehad om sy laaste Superliga B-wedstryd teen Hands & Heart 38-22 te wen.
THIS weekend Paarl will host the first Cultivaria festival - truly a fest for the whole of Drakenstein. This cultural fest will include four community shows made possible by a donation from the Drakenstein Municipality.
DRIE jong mans is in hegtenis geneem na die wreedaardige moord op ’n saggeaarde bejaarde man in ’n woonstel in Paarl-Oos.
’n SAKEMAN van Paarl-Oos het verlede week ’n noue ontkoming gehad toe hy in die vroeë oggendure ontvoer is.'
’n VERMEENDE dief is dood nadat hy verlede Saterdagoggend op sy kop geval het terwyl hy van die polisie probeer ontsnap het.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|