![]() |
|
|
![]()
|
14811. Albions skraap deur teen Peoples - 2006-06-15 DIT was op ’n nerf na, of Albions Rugbyklub het Saterdag in die hek geduik teen Young Peoples.
DIE sokkerspan van Double V United het Saterdag ’n duidelike waarskuwing aan Paarl Pirates gestuur voor hul jaarlikse derbykragmeting later vanjaar, toe hulle Saterdag dié span 3-1 geklop het.
DIE eerste span van die Paarl Rugbyklub het Saterdag sy onoorwonne veldtog voortgesit toe hy vir Strand 32-6 geklop het.
DIE Rooi Rose van Young Gardens Rugbyklub het Saterdag op die laaste skiet gegee en so vir St Georges ’n 13-11 sege besorg.
A TALENTED karateka of Paarl has surprised both friend and foe at a recent World Karate Championship.
THE Cape Winelands District Municipality’s council has taken a unanimous decision to appoint Councillor Chrissie Brink as acting Mayor from 7 June to 28 June.
THE Anglican diocese of Saldanha Bay recently bade farewell to the Reverend Mlamli Mfenyana (65) on his retirement after 37 years in the priesthood.
VANJAAR se Jeugdag-viering op Vrydag 16 Junie sal die 30ste jaar wees sedert die noodlottige dag in 1976 toe die jeug in opstand gekom het vir hul regte.
DIE o.19A rugbyspan van Paarl Gimnasium het Saterdag min moeite ondervind om SACS 47-12 (14-7) te klop.
HERSIENINGSKLASSE vir matriekleerlinge word van Saterdag 22 Julie weekliks by Klein Nederburg Sekondêr aangebied.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|