![]() |
|
|
![]()
|
15781. Boekplanne vir Groenheuwel - 2006-02-09 Drakenstein Biblioteek het sommer groot planne vir die satelliet-biblioteek wat eersdaags in Groenheuwel/Fairyland gaan open.
SY het eintlik heel per ongeluk die saxofoon in die hand gekry, maar vandag is Lou-Ann Stone van die Paarl ’n naam wat warm in die nekke van bekende musikante blaas.
TOP kunstenaars gaan sorg vir die vermaak by die Paarl Wingerdfees wat op 3 en 4 Maart in Faurestraat plaasvind.
THE Barnyard Theatre at the Bridge House School in Simondium features Second Slip on Saturday.
Oukraal in Noorder-Paarl hou ’n Valentynsaand met ’n verskil op Vrydag 17 Februarie.
DIE Hoërskool Bergrivier op Wellington bied Saterdag ’n Valentynsdans aan.
THE Drakenstein Herb Society’s next meeting will be held on Saturday at the Bien Donné Manor House in Groot Drakenstein.
HERE is your chance to surprise your partner with tickets for a Valentine’s evening with a difference in Paarl.
DIE Laerskool St Alban’s op Wellington vier vanjaar sy eeufees. Daar is reeds afgeskop met ’n feesdiens en ’n sportdag.
Paarl DBV/SPCA is 'n dinamiese, nie-winsgewende vereniging wat gekenmerk word deur professionele bestuur, bied strategiese geleenthede en deursigtigheid.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|