![]() |
|
|
![]()
|
16941. Meet tomorrow's scientists - 2005-08-18 MEET tomorrow’s scientists at the Eskom Expo for young scientists organised by the Institute for Mathematics and Science Teaching at Stellenbosch University (IMSTUS).
THREE local students made the top 100 of this year’s Standard Bank/Computer Society of South Africa Computer Olympiad.
IN ’n wedstryd wat maar min hoogtepunte opgelewer het, het New Orleans Saterdag vir Klein Nederburg in hul jaarlikse derby-kragmeting 12-3 geklop.
RUGBYENTOESIASTE kan Saterdag uitsien na ’n opwindende wedstryd wanneer die Boland Kavaliers en WP mekaar op Wellington pak in albei spanne se eerste wedstryd van die Curriebeker se Top 8-afdeling.
BOLAND ATLETIEK het na afloop van Saterdag se Boland Landloopkampioenskap ’n span van 53 lede (48 atlete en vyf bestuurslede) gekies wat dié provinsie by die SA kampioenskappe in Bloemfontein sal verteenwoordig.
’n SUG van verligting was Saterdag hoorbaar toe Young Peoples naelskraap vir Strand in hul agterplaas 15-14 (10-7) geklop het.
GOEIE dryfwerk deur die eerste span van Weltevrede het Saterdag die woema verskaf vir hul 12-8 (5-3) sege oor Bergrivier.
DIE kranige toutrekker Jaco Cronjé (17) se harde werk is onlangs beloon met sy insluiting in die SA o.23 toutrekspan.
DIE Paarl Manshokkiespan het verlede Saterdag met ’n 4-3 sege oor Vredenburg deurgedring na die eindstryd van die Boland senior hokkieliga.
DIE eerstespan van Albions Rugbyklub het Saterdag eerstehands ervaar hoekom Primrose die huidige voorloper in die Divisie 1 is, toe hulle 25-12 die knie moes buig in dié wegwedstryd.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|