![]() |
|
|
![]()
|
17031. Boland Krieket se grondwet bevraagteken - 2005-08-04 ’n TWISPUNT rakende die grondwet van die Boland Krieketraad het daartoe gelei dat die presidentsverkiesing tydens die onlangse algemene jaarvergadering uitgestel moes word.
DIE groot derby tussen Klein Nederburg Sekondêr en New Orleans Sekondêr het reeds Dinsdag afgeskop met die kapteinsfunksie. Die derby-kragmeting tussen Weltevrede en Bergrivier skop Sondag af met ‘n kerkdiens om 10:00 in die VGK Wellington en bereik sy hoogtepunt op 13 Augustus.
DIE Weskus-Wynland-streek se LoveLife Spele 2005 vir skole word dié naweek in die Paarl aangebied by die Boland Park Krieketstadion in samewerking met die Departement Sport en Kultuur en die Departement van Onderwys.
’n TOERSPAN van Brighton College in Engeland speel Saterdag ’n reeks rugby- en netbalswedstryde teen Paulus Joubert Sekondêr.
DIE eerste span van Paarl Rangers het Saterdag op Daljosafat ’n belangrike 17-12 oorwinning oor Young Gardens behaal.
DIE eerste span van Young Peoples het Saterdag op Daljosafat homself reggeruk toe hy Franschhoek met 23-5 (10-0) verslaan het.
GOEIE voorspelerspel was Saterdag die dryfveer agter Albions se 27-16 (15-6) sege oor Strand Rugbyklub.
GOEIE atletiek is opgedis tydens die Boland Landloopproewe wat Saterdag op Riebeek-Wes gehou is.
THE upgrading of roads serving the new Paarl Mall to the tune of R15 million, will have a significant impact on the daily lives of residents.
’n PAARLIET, Eurica Scholtz van Windmeul, is ’n finalis in die Vroueboer van die Jaar Kompetisie in die afdeling Top Uitvoerder. Die wenner van die kompetisie word Dinsdagaand aangekondig.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|