![]() |
|
|
![]()
|
17871. Beware of towing companies like this one - 2005-03-31 THE response by Boland Towing to the complaint letter “Hierdie mense is aasvoëls” is ludicrous.
DIE ACVV se Trompie Versorgingsoord spog deesdae met ’n splinternuwe adres.
EEN van die beste SA Hoërskole kampioenskappe die afgelope paar jaar het die naweek op Daljosafat Stadion in Paarl plaasgevind.
ALTHOUGH the Novel Paarl team had mixed fortunes over the last weekend, the team outperformed all other teams in the Boland Super League, to take home two of the three trophies on offer.
DIE eerste rugbyspan van Albions kon vandeesweek met selfvertroue hul sakke vir hul Oudtshoorn-toer pak, nadat hulle Saterdag vir Riverstones 22-0 geklop het.
IN ’n langverwagte rugbystryd tussen Young Peoples en Vineyards was dit die Tiere wat Saterdag in die vriendskaplike wedstryd naelskraap 13-11 gewen het.
DIE rolstoelatleet Ernst van Dyk glo hy is in die beste vorm wat hy nog was.
DIE Hoër Jongenskool Paarl bied vanjaar vir die eerste keer ’n o.15 rugbyweek aan.
VAN die beste skolerugbyspanne in Suid-Afrika speel in die 15 wedstryde wat oor die Paasnaweek regstreeks op SuperSport uitgesaai word.
DIT sal weer ’n fees van rugby wees wanneer Paarl Gimnasium sy jaarlikse o.16 toernooi oor die Paasnaweek aanbied.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|