![]() |
|
|
![]()
|
9751. Dance in school theatre - 2008-04-24 LA ROSA Spanish Dance Theatre presents ‘Esencias Flamencas’ at Bridge House Theatre in Groot Drakenstein from 24 to 26 April at 20:00.
TO celebrate the appointment of the first black Springbok coach, Young Gardens Rugby Football and its Old Boys’ Club will be presenting a Gala Dinner in the Paarl Town Hall for Peter de Villiers on 30 April.
DIE Paarlse sanger Byron ‘D tree vanaand op tydens ’n “variety show” saam met ander kunstenaars in Charlie’s nagklub in Borssenbergstraat, Daljosafat.
DIE WP Fietsry Padkampioenskappe het onlangs by Paardeberg plaasgevind en is gekenmerk deur uitstekende fietsry met elke kategorie wat vir vuurwerke gesorg het.
TYDENS Saterdag se kragmeting op Pelikaanpark tussen Roses United en Ceres, het die span van Wellington daarin geslaag om die sterk besoekers met 25-22 te verslaan.
DIE geluksgodin het weereens Vrydagaand van Young Peoples gewyk toe hulle met 10-19 teen Kuilsrivier vasgeval het.
IN wisselende weersomstandighede het die vierde streeksbyeenkoms die afgelope naweek op Kwaggaskloof afgespeel.
I WOULD like to share this thank you note with everyone who has spent time at the TC Newman Hospital.
I am a resident of Mbekweni and concerned about the load shedding.
WANNEER gaan iemand dan nou iets doen aan die chaos wat ontaard het in Malherbestraat in Wellington.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|