![]() |
|
|
![]()
|
11351. Prettige karnaval by Zionskerk - 2006-11-09 DIE VGK Zions in die Paarl hou Saterdag van 10:00 af karnaval by die kerk. ![]()
ALLE oud-soldate word genooi om Sondag van 10:00 tot 16:00 te registreer vir moontlike vergoeding van die staat. Die registrasiepunt is by Groenheuwel Primêr. ![]()
OP Vrydag 17 November tussen 10:00 en 12:00 hou Ligstraal Skool hulle Opedag. Hulle nooi die publiek om die skool te kom besoek waar die leerders besig sal wees met handvaardighede. ![]()
A LUXURY vehicle has disappeared after being sent from Ceres to Paarl for repairs. ![]()
’n PRETSTAP oor sowat 3km word op Saterdag 18 November in Suider-Paarl aangebied as fondsinsameling vir die DBV. ![]()
DIE volgende byeenkoms van die depressie- en angsondersteuningsgroep vind plaas op Maandag 20 November om 19:00 in die opleidingslokaal van die Paarl Medi-Clinic. ![]()
DIE eerste keer in die sowat 15-jarige bestaan van die Boland Bonsai Kai word daar ’n somerskou gehou. ![]()
DIE Taalmuseum en -monument in die Paarl beskik tans oor ’n geleentheid vir twee persone om (onderskeidelik op weeksdae en oor naweke) as onafhanklike kontrakteurs gidswerk by die monument te verrig. ![]()
Biblioteke: Die Drakenstein biblioteek in Paulusstraat, Paarl-Oos, is van 20 tot 25 November gesluit vir voorraadopname. ![]()
DIE bekendstelling van die opgeknapte Breytenbach Kultuursentrum en sy werksaamhede het Saterdag op Wellington plaasgevind. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|