![]() |
|
|
![]()
|
12771. Blommedag in Paarl - 2006-03-23 BAIE spesiale inkopies kan 6 Mei gedoen word by die Paarl Blommeklub se aanbieding “Die blom - lied en vrolikheid in die Hemelse supermark”. ![]()
'n OUDSTUDENTE-UNIE vir oudstudente van die Hoërskool Bergrivier in Wellington word eersdaags beoog. ![]()
’n DUBBELE lekker! Dit is wat die eerste krieketspan van New Orleans Sekondêr vandeesweek gevier het. ![]()
DIE plaaslike fietsryer, Nolan Hoffman, het Sondag die harte in die Paarlvallei laat warm klop toe hy die Argus Fietstoer in die tweede plek voltooi het. ![]()
THE first team of Paarl Cricket Club achieved a three wicket win over Pniel Coronation on the Parys Grounds on Saturday. ![]()
DIE rugbyspan van die Fidentia Boland Kavaliers sal sonder sy linkervleuel Jongikhaya Nokwe moet klaarkom vir Saterdag se Vodacom-beker wedstryd teen die Oostelike Provinsie op Despatch. ![]()
DIE Boland-span het Saterdag die WP met ’n kort kop geklop in die medalje-jaagtog tydens die Wes-Kaapse Hoërskole Baan- en Veldkampioenskappe wat op die De Jager Stadion in Oudsthoorn gehou is. ![]()
DIE Boland Fietsry-unie hou Saterdag ’n reeks padwedrenne vir fietsryers van alle ouderdomme in die Paarl. ![]()
DIE Wellington Rugbyklub hou Saterdag ’n groot rugbydag. ![]()
DIE eerste span van Young Peoples Krieketklub glimlag breed nadat hulle Saterdag op Stellenbosch vir Van der Stel met 24 lopies geklop het. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|