![]() |
|
|
![]()
|
11751. Mag hulle nagmerries kry - 2007-11-08 SATERDAGOGGEND 3 November het ek ‘n “Speed Post” pakkie by die Posagentskap in die Vineyard Spar in Suider-Paarl afgehaal. Met die kruideniersware bo in die trollie gelaai en die pospakkie onder in die trollie is ek tussen 11:00 en 11:30 na my motor in die parkeerterrein.
I WAS born in South Africa (Wellington), and I moved to Austria 13 years ago. I am a big soccer fan, and I am glad that South Africa will be hosting the soccer World Cup in 2010.
DIE Sporttrust van Laerskool Courtrai bied vanaand vir die vierde agtereenvolgende jaar hulle massa-aflosatletiekbyeenkoms by die Brugstraatatletiekbaan aan van 17:00 tot 19:00 met Breyton Paulse as eregas.
THE Bridge House cricket team dominated Pool 2 of the Rhodes u.11 T20 cricket development competition by winning all three of their games to date, to secure a spot in the final with one game to go.
DIE Paarl Swemklub het onlangs hul heel eerste interklub-gala aangebied.
THE quarter-final clash between Paarl Soccer Club and Double-V United in this year's Mayoral Cup lived up to the billing as a close and hard-fought encounter. It was played at the Boy Louw Sports Grounds on Sunday.
BUITENGEWONE nat weer het die afgelope naweek veroorsaak dat alle krieketwedstryde afgestel is in die Paarl.
BOLAND ATLETIEK het onlangs ’n paalspring akademie op die been gebring met die oog op die ontwikkeling van hierdie sport.
THE cricketers Charl Langeveld and Stiaan van Zyl (both from Paarl) will be in action at Boland Park from today as the Cape Cobras take on the Highveld Lions in a four-day match-up of the Supersport Series.
Simonsvlei bied 11 November 'n prettrap aan. Daar sal twee roetes wees (82km en 32km).
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|