![]() |
|
|
![]()
|
12331. Vineyards kou klippe - 2007-08-30 DIE eerste spanne van Riverstones en Vineyards Rugbyklubs het mekaar verlede Saterdag by die Daljosafat-stadion opdraande gegee tydens ’n opwindende wipplank-kragmeting.
TWEE onderskepdrieë het Albions Rugbyklub Saterdag duur te staan gekom tydens hul 35-27 nederlaag teen Hands and Hearts.
DIE spanne van Violets Rugbyklub het verlede Saterdag seker gemaak dat hulle hul teenstanders Thistles tydens ’n wegwedstryd deeglik afgeslag het.
DIE Young Standards Rugbyklub het Saterdag 'n skittervertoning gelewer om Perseverance op hul tuisveld met 18-12 pak slae te gee.
DIE Paarl Rugbyklub se eerste span het verlede naweek ’n opdraande stryd gehad nadat hulle tydens ’n wegwedstryd met een punt teen Elsiesrivier verloor het.
DIE eerste rugbyspan van Hillcrest United het die afgelope naweek by Pelikaan-park 30-14 met Rawsonville afgereken in die Presidentsliga (Boland).
EK het op 24 Julie ‘n persoonlike rekenaar by Incredible Connection in Paarl Mall gekoop. Ek verduidelik aan die verkoopsman ek soek ‘n rekenaar om op te tik.
DIE bloed het by hul kieue uitgedrup toe ek hulle uit die visdam gelig het.
’n REEKS herlewingsdienste word van Sondagaand gratis in die Toringkerk in die Paarl aangebied deur Herlewing SA en die Paarl Leraarskring.
WAMAKERSVALLEI wynkelder op Wellington het gesorg dat Pinotage se naam hoog gehou is by die 2007 SA Jongwyntoekennings.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|