14122. Gospelaand -
2007-01-25
DIE Kerk van die Nazarene in Groenheuwel hou ’n gospelaand op 3 Februarie om 19:00.
Read More...
14123. Onbesliste sake vir Tiere -
2007-01-25
DIE manne van Young Peoples Krieketklub kon Saterdag net nie daarin slaag om ’n sege teen Vredenburg/Saldanha te behaal nie.
Read More...
14124. Kom dans saam -
2007-01-25
DIE Boland-tak van die Boeremusiekgilde hou weer ’n dans op Vrydagaand van 20:00 tot laat.
Read More...
14127. Opgeneem in SA-span -
2007-01-25
DIE krieketspeler, Ashlyn Kilowan, van die Paarl is in die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan opgeneem wat eersdaags in vyf eendagwedstryde teen Pakistan gaan speel.
Read More...
14128. Gholfliga skop af -
2007-01-25
DIE Boland gholfliga het Saterdag afgeskop en die eerste twee spanne van Wellington Gholfklub het goed begin.
Read More...