![]() |
|
|
![]()
|
15381. Peoples bring Paarl tot 'n val - 2006-08-10 DIE eerste span van Young Peoples Rugbyklub het Saterdag op Daljosafat Stadion ’n stukkie roem vir homself toegeëien.
DIE Boland vrouehokkiespan het geskiedenis gemaak toe hy Saterdag vir die eerste keer ooit in die eindstryd van die President Beker interprovinsiale toernooi gespeel het.
DIE manne van Albions Rugbyklub het Saterdag net genoeg woema gehad om vir Belhar 22-17 ore aan te sit.
DIE rugbyspan van Riverstones het Saterdag vir Peninsula ’n behoorlike rugbyles geleer toe hy dié span 31-12 kafgedraf het.
TOESKOUERS is Saterdag op aanskoulike klubrugby getrakteer toe Pniel Villagers op sy tuisveld vir Brackenfell 36-8 geklop het.
HY het reg gelyk om ’n medalje te verower tydens vanjaar se Wêreld Duathlon Kampioenskap, maar Björn Alexander se planne is deur erge krampe in die wiele gery.
DIE Faurestraat-stadion sal Saterdag weer ’n byenes van opwinding wees wanneer die twee eerste rugbyspanne van Klein Nederburg en New Orleans Sekondêr teen mekaar kragte meet.
DIE eerste rugbyspan van die Hoër Landbouskool Boland sal Saterdag weer hard baklei om hul interskole-titel van die Oakdalers terug te neem.
DIE eerste span van Hillcrest United het Saterdag sy posisie bo-aan die ligapunteleer versterk toe hy vir Young Standards van Citrusdal 29-18 geklop het.
’n GROOT reddingsoperasie is Sondagoggend uitgevoer om ’n kind te red wat by ’n skoorsteenskag afgeval het.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|