![]() |
|
|
![]()
|
15811. Paarl steeds onoowonne - 2006-06-15 DIE eerste span van die Paarl Rugbyklub het Saterdag sy onoorwonne veldtog voortgesit toe hy vir Strand 32-6 geklop het.
DIE manne van Pniel Villagers het Saterdag daarin geslaag om in ’n moeilike wegwedstryd vir Primrose 15-14 te klop.
DIE Rooi Rose van Young Gardens Rugbyklub het Saterdag op die laaste skiet gegee en so vir St Georges ’n 13-11 sege besorg.
A TALENTED karateka of Paarl has surprised both friend and foe at a recent World Karate Championship.
VANJAAR se Jeugdag-viering op Vrydag 16 Junie sal die 30ste jaar wees sedert die noodlottige dag in 1976 toe die jeug in opstand gekom het vir hul regte.
DIS môre 30 jaar gelede dat een van die mees betekenisvolle gebeurtenisse in ons land se geskiedenis plaasgevind het: toe die jeug van Soweto in opstand gekom het teen die gedwonge onderwys in Afrikaans.
DIE o.19A rugbyspan van Paarl Gimnasium het Saterdag min moeite ondervind om SACS 47-12 (14-7) te klop.
HERSIENINGSKLASSE vir matriekleerlinge word van Saterdag 22 Julie weekliks by Klein Nederburg Sekondêr aangebied.
EK verwys na die woorde “Geen speler wat by die Boland Kavaliers gekontrakteer is, mag Saterdag vir hul klubs speel nie” (Roses oor eerste hekkie - Paarl Post 8/6).
DIE Paarlse Sakepersoon van die Jaar is Hanlie Snyman, eienaar van Bernina naaldwerksentrum.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|