![]() |
|
|
![]()
|
16241. Drawwers op safari in Wellington - 2006-04-26 NAGENOEG 10 000 drawwers en stappers sal Maandag (Werkersdag) op Wellington toesak vir die 19de Safari Halfmarathon.
DIT was weer eens ’n goeie naweek vir Roses United Rugbyklub nadat aldrie sy spanne met dié van Ceres Rugbyklub afgereken het.
DIE eerste span van Wellington Rugbyklub is nog onoorwonne ná sy 22-8 (10-3) sege oor Darling die naweek op Wellington.
ALDRIE spanne van Paarl Rugbyklub het Saterdag sukses behaal in hul wedstryde teen Scottsdene.
TWEE Paarlse atlete is deel van die Suid-Afrikaanse span wat in Mei in Madagaskar aan die Suidelike State Jeugatletiekkampioenskap gaan deelneem.
DIE o.19A-span van Paulus Joubert Sekondêr het die seisoen op ’n drafstap begin deur vir Klein Nederburg met 17-8 te klop.
VIER presteerders van Boland Atletiek het erkenning ontvang tydens die Wes-Kaapse Departement van Sport se prysuitdelingfunksie wat onlangs op Stellenbosch gehou is.
THE popular Coca-Cola Football Stars where South African school’s soccer meets reality television, recently featured the Desmond Tutu Secondary School.
THE first and second teams of Paarl Boys’ High had a very successful tour of Argentina during the recent school holidays.
HET hy nog gelewe, sou Mister Bain trots gewees het op die bergpas wat hy 153 jaar gelede buite Wellington gebou het.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|